LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coastal Cottage | LekkeSlaap
+32

Coastal Cottage

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondsingel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 575 R1 181 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coastal Cottage is 'n knus selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste 2minute se stap van die strand af in Yzerfontein.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het slegs storte. Gaste moet asseblief hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan. Daar is gratis WiFi en 'n binnebraai vir gaste se gebruik.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep wat oor die omgewing en 'n deel van die see kyk. 'n Buitebraai is beskikbaar.

Gaste mag dalk net deur van die volstruise wat in die omgewing rondloop besoek word. Daar is ook doendinge soos swem, visvang en 4x4-roetes. Die dorp het verskeie restaurante en markies en gaste kan die kus met pragtige veldblomme, fynbos en see-uitsigte verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Coastal Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Coastal Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bakoondsingel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 575
Vanaf R1 181
per nag (plek vir 4)
was R1 575
Vanaf R1 181
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondsingel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATPEoGCOLn4VbCs4H9dlvioQssqzJroLrzcfn51VHDHyLd4oehm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 575, nou Vanaf R1 181  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 13 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.365535593844 18.164923102615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!