Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cobblestone Court
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alida V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Dit was mooi skoon.

Ons het baie lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs. Skoon, ruim kamer met alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Veilige parkering agter hekke met slotte. Naby aan restaurante. Ek sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, puik restaurant binne loop afstand.

Geriewe soos geadverteer, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie T
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese oorslaapfasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Skoon, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Gesin met tieners

Awesome.

Dit was so lekker om daar te bly. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W
Gesin met klein kinders

Fantastic.

It is conveniently located and perfect for a halfway stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia H

Ons het baie lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Sal enige tyd weer terugkom.

Baie netjies en in 'n rustige area. Ons het baie lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W
Gesin met klein kinders

Fantastic.

It was convenient and well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Gesin met tieners

Lekker sentraal geleë en ideaal vir oornag verblyf tussen Gauteng en die Kaap.

Vriendelike gasvrou. Alles netjies en na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frantz M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frantz M
Gesin met tieners

Kort maar baie skoon, gemaklik en vriendelike eienaar.

Netjiese skoon kamers met alles wat jy nodig het vir 'n oornag. Loopafstand van 'n restaurant en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle Alida S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle Alida S
Saam met vriende

5 sterre!

Al bogenoemde 5 sterre sê dit alles! Dit sal wel gaaf wees indien instruksies oor hoe om die TV/Netflix te kon gebruik iewers beskikbaar was. Ek kyk nie TV/Netflix nie, en het baie gesukkel om my susterskind (verstandelik gestremd) by my te kon help om iets te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon. Loop afstand na eetplekke.

Lekker oorgeslaap, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve P
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

Very pleasant and comfortable. Just what was needed after a long drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eralta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eralta J
Saam met vriende

Goeie geld spandeer. Baie bekostigbaar.

Baie nice vir oornag. Muurproppe kort net aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Baie goeie afpak en nagrus.

Baie lekker dankie. Rustig en cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ontvangs was vriendelik.

Goeie nagrus ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D
Gesin met klein kinders

Halfpad om oor te slaap van Gauteng na die Kaap. Skoon en netjies.

Ons was 4 groot mense en 'n kind en elkeen het 'n gemaklike bed gehad. Die plek is pragtig skoon en ruim kamers. Die badkamer het 'n bad en stort gehad. Ons het lekker gestap na die Platteland toe om iets te gaan eet die aand en ons karre was veilig toe gesluit agter 'n hek. Vir seker waarde vir geld. Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdré R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis na eers 'n lang, warm pad en toe 'n Karoo-donderstorm!

Ons het die hartlikheid ontsettend waardeer. Sy het waarlik die ekstra myl vir ons geloop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Vriendelike diens en net genoeg om vir 1 nag te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese bekostigbare verblyf.

Die verblyf was netjies en bekostigbaar. Daar kort nog 'n paar goed soos 'n spieël en ekstra muurproppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4624d13028e6c837e326d4568fec33881bf33566bc22568707cb34ba9af8e4fe8702e1e5b9c421704d95150e2df63b7f8a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem