Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coen's Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Coen's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sanel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel J

Heerlike kuier in Brittaniabaai.

Die ligging is puik en die huis is goed ingerig. Goeie linne en handdoeke en die basiese benodighede is alles daar. Ons het baie lekker gekuier en kan die blyplek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Ten spyte van 'n groot groep van volwassenes, het Sanel verseker dat die huis goed netjies gehou was. Sulke klein dinnetjies word altyd waardeer deur huiseienaars. Dankie jy.

Coen's Place
Susan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en die huis is baie goed ingerig.

As 'n familie (met al ons hondekinders) het ons 'n ongelooflik ontspanne naweek gehad. Daar is soveel ruimte, die huis het alles wat nodig is en Coen doen baie moeite om te sorg dat dit netjies en gerieflik is. Jy kan werklik net jou kos en drinkgoed vat. Hierdie is 'n huis waarheen ons vir seker weer sal wil gaan, maar 'n naweek is definitief nie lank genoeg nie. Ons was almal hartseer toe dit nader kom aan ons vertrektyd. Coen se huis met die gedruis van die branders is 'n MOET! Ons het selfs walvisse gesien! Doen jouself 'n guns en gaan ontspan daar vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S
Saam met vriende

Location was great and house is very well-equipped.

Coen's Place has a great location and Coen is a super host and always happy to help. Attention to cleanliness is required and kitchen cupboards need organizing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Thank you for letting me know Mario. This old man will simply have to ensure the cleaners do a proper job after each visit from guests. Coen

Coen's Place
Fiona K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om saam met jou hond te gaan vakansie hou.

Coen se plek is fantasties geleë, Coen is baie behulpsaam gewees met al my vrae, ek en my Labrador kind het elke dag gaan stap op die strand sal regtig enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Dankie Fiona. Bly julle en die Lab het dit geniet, net soos ek en my eie 3 Labs die huis en omgewing geniet.

Coen's Place
Anastasia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anastasia M
Gesin met klein kinders

Relaxing. Loved the direct access to the beach and the sea views. Great spacious accommodation.

Loved the house and property and the beach is dog friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucilla B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucilla B

This is one of the most peaceful places I've stayed. It was relaxing and our dog could join us for the weekend!

Coen and Brigette are friendly and accessible. We had a great stay and the house had everything we needed. The house is on the beach with uninterrupted views and it's peaceful and calming. Our dog could join and had the best beach walks and swims!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Lucilla, thank you so much for your review.
You were model guests.
That despite bad news you received during your stay.
Ps. Your dog will get a prime spot in my dog album.
Just love him

Coen's Place
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en lekker stil.

Mens kan nie vir 'n beter plekkie op die see vra nie. Die huis is baie ruim en perfek vir familie vakansies. Als wat jy nodig het is in die huis en meer. Baie lekker gebly en sal vir seker weer ontsnap na die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Dankie Johan.
Dit was werklik 'n plesier gewees om julle te huisves.
Coen

Coen's Place
Ashleigh H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh H
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing place to stay with family/friends/kids/pets.

Coen-se-Plek had everything we needed and was very comfortable. The proximity to the beach and the views cannot be beaten. All in all, it was an absolute winner and we'll definitely be back, and I'll be recommending it to friends

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous setting with quiet tranquillity.

We had a magical stay together with our four dogs at Coen-se-Plek. The property is fenced so we could relax and just let the dogs be. The setting is breathtaking (you could throw a tennis ball onto the beach from the awesome outside braai area) and we were spoilt with incredible weather. The loudest thing to be heard at night is the rhythmic crashing of the ocean. The house easily lends itself to a larger group, but we still had an awesome stay with just two. We certainly hope to be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Graham, you were a model guest, and I certainly wish we could have met in person. I live permanently in Montagu. The photo's of your dogs are wonderful. I am creating an album of pet visitors to Coen's Place, and hope to introduce some kind of competition for visitors with pets. Will try to be as accommodating as much as possible next time in terms of price, especially if it is such a small group, so you can press my number.

Coen's Place
Lianne C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianne C
Saam met vriende

Fantastic place and perfect location!

Amazing view! Accommodated our 2 dogs! Wonderful view and such a nice stoep" to braai and enjoy with friends. Children could run up and down to the beach by themselves. Sound of waves greets you in the morning and soothes you to sleep at night. Perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coen's Place se terugvoer

Lianne,
Ek het jou nooit bedank vir jou resensie nie. Hoop dit gaan goed en dat die virus nie daar 'n draai kom maak het nie.
Coen Gous

Coen's Place
Vanaf
R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Walter-singel 17, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2613423fa4e4b657b735854387616bf56443dcb4e8ab82cadd9fe3c4bfee006e7d99ade0b9769598153b03ed2e71294d5c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 17 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.72066 17.93272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem