LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cola Beach Holiday House | LekkeSlaap
+46

Cola Beach Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 47, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cola Beach Holiday House is 'n pragtige en luukse dubbelverdieping-villa in Sedgefield wat ook as Afrika se "Slow Town" bekendstaan.

Dié troeteldiervriendelike vakansiehuis het 'n fantastiese ligging en spog met lieflike uitsigte oor Cola-strand en die Indiese Oseaan. Gaste kan dolfyne en walvisse van die huis af dophou, in die verhitte plonspoel ontspan, skemerkelkies by die kroeg wat na die see front geniet, om die braai op die swembaddek met 'n etenstafel en sitplek vir 14 gaste kuier, of net met 'n lekker boek ontspan terwyl hulle die uitsigte inneem.

Cola Beach Holiday House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die stort het 'n deur wat na die privaat balkon lei en skep dan 'n binne-buitestort. Skuifdeure in die slaapkamer lei na die seefrontbalkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na die seefrontbalkon lei. Dié kamer maak van die badkamer langsaan met 'n bad gebruik en het skuifdeure wat na die seefrontbalkon met 'n uitsig op die berg en oor die swembad lei. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig op die berg en oor die swembad. Dié kamer maak van 'n gastebadkamer met 'n stort gebruik.

Daar is ook 'n ekstra swembadkamer wat as 'n vyfde slaapkamer gebruik kan word. Dit het 'n slaapbank wat op versoek slaapplek aan 1 volwassene of 2 kinders bied. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met DStv en skuifdeure wat na die balkon lei en wat na die berg aan die een kant en die swembad aan die ander kant front.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv. Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na die seefrontbalkon en beskutte tuin met 'n trampolien en 'n buitestort.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is oorgenoeg parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en die eiendom het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Cola Beach Holiday House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bellrock-singel 47, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 47, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61c427d30254ffc7fb5a3505b579919c0d6964648128f03078a3145406870f78139884c2b33530aa28af966c2d22d33cc93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000  per nag (plek vir 8) 47 Bellrock Crescent Cola Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.035443949904 22.818103389549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!