+48
Gastehuis in Colesberg

Colesview Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alecia S
1 nag
5.0
Jan 2026

Always excellent accommodation. This was my 18th stay at Colesview since March 2020. Since then the standard has not dropped one inch. From the personal WhatsApp from Charmaine to the warm welcome at the guesthouse. I always amaze myself at how they manage to keep their towels so sparkling white. Everything works seamlessly at Colesview.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie veilig en netjies. Baie veilig en netjies. Die stortteëls kort egter bietjie aandag, andersins perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne' K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

10 uit 10. Sou definitief weer hier bly. Ongelooflik lekker gebly! Kamer is pragtig, netjies, en baie gemaklik! Sou enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirè S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Baie lekker, dankie. Sal hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gemaklik en gerieflik. Ons was vriendelik verwelkom. Die plek was baie netjies en skoon. Ons was ook verras om te sien dat ons 'n lekker ontbyt gekry het wat ons kon eet vroeg voordat ons die volgende dag vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ophelia C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The perfect stop over. The stay was what we needed after a long drive from Cape Town. The beds were comfortable, and the kids could jump into the pool for a nice swim to end off the day. The reception was friendly and very helpful with where we could eat and just all round pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Uitstekend. Lekker lafenis na die langpad. Vriendelike en behulpsame personeel by ontvangs. Sal definitief weer daar oorslaap. Kamers baie gerieflik en skoon. Wegneem ontbyt 'n treffer vir as jy vroeg weer in die pad val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties! Sien ons weer! Verblyf was fantasties! Skoon, goed ingerig, met vele ekstras om dit huislik en gerieflik te maak. Jogurt en sap in die yskas vir kinders, sjerrie vir ouers, vrugte, beskuit en muffins. Die beddens is gemaklik, lugreëling baie effektief, DStv en 'n volledige lys van restaurante in die omgewing. Ons was na die inkloktyd daar en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te gemoed te kom. Ons het veilig gevoel en ons motor was beskerm onder dak met 'n geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflike oornag stop. Ons het baie lekker gebly, die eenheid is goed ingerig en perfek vir daardie een aand se oorbly oppad see toe. Daar was alles wat ons nodig gehad het, met 'n heerlike ontbyt wat jy die volgende oggend in jou kamer kan geniet. Ek het met klein kindertjies gereis en hulle kon lekker rondhardloop op die groot grasperk. Die toesluit motorhuis gee ook groot gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stop-over. Colesview was comfortable, spacious, clean, and had everything we needed. An excellent stop on a long journey as they wisely cater for all your requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1mj03S060WGTcoqeyHC17yK0gYgXyZcMCMcxzkJt9o83rFrF5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 068 nouVanaf R961 per nag, vir 2 mense 276 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang