LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colin's Horseback Africa | LekkeSlaap
+20

Colin's Horseback Africa

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Colin's Horseback Africa is afgeleë, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg se Internasionale Lughawe, en bied 'n persoonlike en eksklusiewe verblyfervaring. Horseback Africa spesialiseer in saalsafari's, uitstappies saam met die leeus en fotografiese safari's en -kursusse. Die MacRae-familie wil jou graag nooi om by hulle huislike plek te kom kuier. Jy kan uitsien na asemrowende wild, perde en fantastiese weer.

Die lodge het 8 unieke gastekamers en gaste het 'n keuse van enkel-, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer.

Pinto's natuurlike gevoel. Gaste kan bosveldstories langs die kampvuur deel, heerlike maaltye in die boma geniet en ontspan langs die swembad. Daar is ook 'n spa-swembad.

Die gerieflike Wild Horse Restaurant bedien tuisgekookte maaltye en drankies aan ons gaste en dagbesoekers.

Vir meer avontuurlustige gaste bied Colin's Horseback Africa voetslaanroetes wat jou verby prentjiemooi damme en stil voëlskuilings neem. Daar is honderde voëlspesies waarna ons gaste kan kyk, volop wild en skilderagtige uitsigte vir die perfekte foto's.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Colin's Horseback Africa
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Colin's Horseback Africa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOTQyMjM2LWRmZTktNDFmYS04NWIzLTBmNzkyMDM5MGRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!