Dinokeng Akkommodasie by Colin's Horseback Africa | LekkeSlaap
+20

Colin's Horseback Africa

Boesman se kothuis
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Boesman se kothuis is privaat en afgeleë. Dit is versteek agter groot rotse en bied die geleentheid om heeltemal alleen in die natuur te wees. Die kothuis bied ongekunstelde verblyf met lanterns of sonliggies en geen elektrisiteit. Die kothuis is ideaal vir gesinne en kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders. Daar is 'n warmwaterstort buite en 'n spoeltoilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sebra-kamer
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sebra kamer is knus en het 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg. Die toilet is apart vir ekstra privaatheid. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens. Dit het 'n uitsig oor die lodge se tuine.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leeu-kamer
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Leeu kamer is ruim en het 'n koninggrootte-bed. Dit spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad met 'n glasskerm. Die toilet is apart vir ekstra privaatheid. Die meubels skep 'n ou koloniale-styl. Die kamer is langs die volwasse leeukamp en die gaste in die kamer kan die leeus se gebrul regdeur die aand geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameelperd-kamer
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kameelperd kamer het 'n ingang van buite af deur 'n dubbelskuifdeur. Daar is ook 'n klein veranda met tuinmeubels. Die kamer kan 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in hê. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meerkat-kamer
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Meerkat kamer is groter en het slaapplek vir 'n paartjie met 'n kind. Dit het 'n koninggrootte-bed en kinderbedjie. Daar is ook 'n klein ronde tafeltjie in die hoek met 'n stoel. Dit het 'n aparte badkamer met 'n versonke bad met 'n klipafwerking en 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tierboskat-kamer
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tierboskat kamer het 'n ingang van buite en het 'n pragtige gekerfde deur met 'n renoster-motief. Die groot vensters strek van die dak tot die grond en bied 'n uitsig op die privaat tuin met Afrika-rotskuns. Daar is 'n koninggrootte-bed en slaapbank vir 'n kind. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die uitstaande balans moet met inklok betaal word. Rook in die kamers is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOTQyMjM2LWRmZTktNDFmYS04NWIzLTBmNzkyMDM5MGRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za