Dinokeng Akkommodasie by Colin's Horseback Africa | LekkeSlaap
+20

Colin's Horseback Africa

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Colin's Horseback Africa
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marlene V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis pragtig en baie rustig gewees.

Die natuur en leeus was besonders. Rustig en ontspannend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Andre S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding tussen die leeus.

Die gasvryheid van die personeel was werklik ‘n uitstaande kenmerk.

Sue R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

No words can describe this experience it is something that you have to do. Walking with lions is just amazing.

Minette M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable experience!

Elke besoeker en inwoner aan Suid-Afrika moet dít ervaar. Dit is 'n professionele, opwindende en opvoedkundige aktiwiteit wat met warm gasvryheid aangebied word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Onvergeetlike ervaring!

Every visitor and resident to South Africa must experience this. A professional, exciting and informative activity together with warm hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pryse is gemik op kliënte wat Dollars en Euros verdien.

Geen lugversorging in die kamers nie en die lakens het gate in.

Bronwen V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly!

We really enjoyed our stay and Colin and Thoeny were very friendly and helpful. The only problem I had was the booking confirmation that book said check in was from 14:00 - 19:00 but the owners said it was from 15.00 - 17.00 which made the trip on friday a bit stressful.

Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOTQyMjM2LWRmZTktNDFmYS04NWIzLTBmNzkyMDM5MGRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za