Silver Lakes Akkommodasie by Cologne 2 | LekkeSlaap
+25

Cologne 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-rylaan 119E, Silver Lakes Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cologne 2 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria geleë en is stapafstand van Cologne 1 af.

Cologne 2 is 'n dubbelverdiepinghuis met gerieflike gastekamers. Van die kamers het en suite-badkamers en die ander kamers deel 'n badkamer. 'n Basiese ontbyt word by Cologne 1 bedien.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike leefareas en 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n swembad buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Gleneagles-rylaan 119E, Silver Lakes Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-rylaan 119E, Silver Lakes Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuxCtmzfvspQesylL4SjL7ANMpB1Ox143VNutcIIjHqBvrexKfH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 119E Glen Eagles Drive Silver Lakes Golf Estate 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.780222 28.365307
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za