Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cooper 87

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 66

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Cooper 87
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Hennie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by Cooper 87. Baie netjiese verblyf, met opknappings wat duidelik onlangs gedoen is.

Die huis het aan al ons verwagtings voldoen. Die ligging is uitstekend. Binne stapafstand van die getypoel en supermark, maar tog uit die gedruis van die hoofstraat. Geen see-uitsig, maar jy kan tog die branders hoor. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 569
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 569
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 569
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 87, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cb2a44210ad96d573d7a429002ee91d904a47c7338ce0a9fcf0f409d478509704d65e6c432bb50607fe9d9a14fbfde4a92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 569 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 87 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824782 20.012212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem