Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coppins Cove 11

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Faye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Coppins Cove 11
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Casandra D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casandra D
Gesin met klein kinders

Perfek.

Vreeslik lekker gebly en baie gemaklik met ons twee kleintjies. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Waldo D
Gesin met tieners

Baie lekker plek!

Die eienaar is baie ordentlik. Dit is 'n groot plek met baie spasie. Al wat nie so lekker was nie, was die beddegoed was nie mooi skoon gemaak nie en die stoof, eet en drinkgeriewe was vuil. Maar dis ook verstaanbaar as daar nie altyd mense is nie. Ek sal 'n voorstel gee dat die mense wat daar skoonmaak net dit bietjie beter moet doen. Verder was ons baie gelukkig en jy is reg op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Snobom N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Snobom N
Gesin met tieners

Not bad.

The place is nice, but the refrigerator was not working which resulted in our food being spoiled. Also, they should provide a TV. And lastly, the water? There was no hot water. They should check up on their boilers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keegan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan K

Great place.

Great place and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Fantasties! Dit was 'n ongelooflike ervaring!

Coppins Cove was die ideale plek vir 'n groot familie met klein kinders tot oumas en oupas. Die ligging is ideaal en die strand is baie netjies en naby. Die verblyf self was nie baie modern nie (geen WiFi en DSTV nie), maar vir iemand wat met tegnologie kan werk en net tyd saam met geliefdes wil spandeer, is hierdie definitief die plek om na toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samkelisiwe N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Samkelisiwe N
Saam met vriende

It was good though we had to provide some of the things ourself.

There was no dishwashing liquid, some of us are scared of the animals which you didn't notice us about, monkeys and other. There are no shops nearby which made our stay not pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joey S
Gesin met tieners

Oulike plek wat instandhouding dringend kort.

Oulike plek wat baie goed geleë is. Maak gemaklik voorsiening vir 10 mense. Sal graag weer gaan, maar sal eers bevestig dat daar behoorlik instandhouding gedoen is. Dis regtig goed wat ongerieflik is, bv. geen stort deure werk nie. Kaste se deure val af. Gordyne is geskeur en verskriklik, gril vuil. Beddegoed is vuil en baie oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam G
Gesin met klein kinders

Stunning place.

Beautiful location, the place has everything you need it's a home away from home. Definitely will be going back. The yard is well-kept and my kids enjoyed being there they loved the yard. The beach is right out the gate. It's just too stunning. I loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Right across the beach and Restaurant "Lovely with its own garden".

We enjoyed our stay at Coppins, safe parking inside the complex, while you really just a few steps away from a nice clean Blue flag beach with the Mariners Ship wreck restaurant on the beach. Very accommadating on requests with friendly staff. The enjoyed our stay and will in future book a weekend away again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor facilities.

No towels, no emergency lighting, no WiFi. The property was obviously built around 40 years ago and remains the same - a tired and shabby place. Marilyn, the agent, was super helpful in obtaining towels and emergency lighting for us. This place does need a big overhaul to match other properties available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R N

Coppins Cove 11 is 'n heerlike vakansiebestemming, maar het dringend onderhoud nodig.

Ons sien uit om weer hier vakansie te hou wanneer al die vensters en lugversorging vervang is. Ons kon geen vensters oopmaak nie want 70% was stukkend! Ongelukkig is die lugversorging 'n sentrale eenheid met pype wat in elke kamer 'n "vent" het. Maar daar bly viervoetiges in die pype en hulle toilet is die "vent". In die tweede slaapkamer is die "vent" bo die bed. 'n Resep vir grillerige droppings en besoekers snags!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coppins Cove 11 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Venster herstelwerk is aan die gang. Ongelukkig, wanneer die winde aan die kus aan die gang kom, word vensters wat nie behoorlik vasgemaak is nie, wel gebreek. Ons is bewus daarvan.
Die oorspronklike sentrale lugversorging is meer as 25 jaar gelede verwyder, maar die kanale is in die struktuur van die gebou ingebou en het so gebly. Ai tog! Ons het plaaslike inwoners - die gekko's. Dit is wonderlik as hulle die muskietbevolking uitput, maar ek verstaan heeltemal die verrassing op die bed was onaangenaam. Ons poog voortdurend om alle fasiliteite te verbeter aangesien dit 'n fantastiese plek op die strand is.

Coppins Cove 11
Myriches B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myriches B
Gesin met klein kinders

We had a great time, awesome.

The place is spacious, clean and being close to the beach was a wow. Kids had a swim, I don't know how many times. I will definitely recommend this place, it is safe with security that walks around throughout the night, the location is perfect, place is safe, it looks exactly as on the website, customer service is excellent both from the owner of the place and the agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S
Saam met vriende

Amazing experience.

Daar is 'n paar verbeteringe wat moet gebeur, ekstra beddegoed kan ingebring word, asook 'n besem en mop kan in plek gesit word. Die deure en vensters sukkel om oop en toe te maak. Maar was 'n ongelooflike experience en definitief die moeite werd, waarde vir geld. Dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coppins Cove 11 se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Marissa. Ons waardeer jou terugvoer en sal beslis daarna kyk, aangesien ons streef na 'n wonderlike verblyf. Bly julle het lekker gekuier.

Coppins Cove 11
Jd V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd V

Wonderlike naweek.

Heerlike plek met spasie vir groot groep mense. Netjies en ruim, en basies op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coppins Cove 11 se terugvoer

Dankie vir jou resensie, J.d. Ons hou daarvan om jou terugvoer te hoor. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Coppins Cove 11
Carly L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful spot, so close to everything you may need or want. Perfect place if you are looking for a house to yourselves.

Just needing to get away for two people to spend some quality time together, this house gave us exactly that. We felt so relaxed. The owner and letting agent are just wonderful and both are a phone call away if you may need any help. But honestly, you wouldn't need any help, it's all explained right from the moment you book and I loved that. Who wouldn't want to be staying in a wonderful two-story house and being able to go to the beach pub but only a few meters away? Just great all around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coppins Cove 11 se terugvoer

Thank you for your review, Carly! We are glad to hear that you enjoyed your stay. Being a few meters from the beach is one of our favourite things about Coppins Cove too! Certainly makes for the best holiday adventures.

Coppins Cove 11
Vanaf R2 670
R2 670 R1 780
per nag, vir 12 mense
Vanaf R2 670
R2 670 R1 780
per nag, vir 12 mense
Vanaf R2 670
R2 670 R1 780
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2b534e5488f8cee5ab2be5c6ad495b9491c19422068d13c60313edb8e57ccc31884614d8fb757aaee8967e125d3fd06aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 670 nouVanaf R1 780 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 53 Marina Drive Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.940119344679 30.305078613245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem