Coral Beach Accommodation and Tours

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Beach Accommodation and Tours is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Coral Beach-kompleks in die gewilde vakansie-bestemming, Bloubergstrand. Ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir gesinne wat met hul jaarlikse vakansie is of vir sakereisigers.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die leefarea het 'n slaapbank en die 2 slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad en stort.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Dit is gemeubileer met afgewitte meubels wat pas by die strand en al die toebehore is nuut.

Die kombuis het granietwerkoppervlaktes en is volledig toegrus met alles wat jy benodig vir selfsorg, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n balkonnetjie met buitemeubels.

Verder het die woonstel 'n motorhuis vir vlieërbranderryers / Argus ouens wat hul toerusting moet stoor. Jou gashere kan op versoek 'n pendeldiens en toere bied. Die WiFi en DStv is gratis.

Dié woonstel se ligging is puik - dit is privaat geleë in 'n kompleks met pragtige tuinuitsigte en geen wind. Bloubergstrand is natuurlik 'n vlieërbranderry-paradys. Die woonstel is lekker naby die N7 vir die blom-entoesiaste wat die Weskus se gewilde veldblomme wil gaan bewonder.

Die woonstel is net 15 km vanaf Kaapstad.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Beach Accommodation and Tours sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Beach Accommodation And Tours gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false