Coral Road Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Road Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die neënde verdieping met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die baai. Die woonstel is in Bloubergstrand en is stapafstand vanaf die strand.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers en die leefarea bied pragtige uitsigte. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ontbyttoonbank. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n heerlike plek vir skemerkelkies saam met sonsondergang!

Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar en die kompleks bied nog parkeerplek vir ekstra voertuie. Coral Road Apartment is naby talle restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Road Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Road Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 199 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false