Panorama-roete Akkommodasie by Coral Tree Cottage | LekkeSlaap
+8

Coral Tree Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Coral Tree Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Coenie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie B
Gesin met tieners

Gemaklik en veilig.

Veilig en baie gerieflik, goeie uitleg - baie lekker gebly.

Annette M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay!

It was clean and had everything we needed. Amazing and peaceful setting!

Alida N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida N

Ons het die verblyf by coral tree baie geniet, jammer ons kon nie langer bly nie.

Die paar dae by coral tree was absoluut fantasties! Ongelukkig was daar net 3 nagte beskikbaar, anders sou ons langer bly. Die uitsig en natuur is onverbeterlik en die privaat swembad was 'n groot bonus. Ons het lekker gerus. Die personeel ook baie vriendelik. Ek sal hier en daar van die meublement opgradeer, maar oor die algemeen sal ek definitief coral tree cottage aanbeveel.

Richard S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met klein kinders

Ruim kamers met dubbelbadkamer-geriewe, mooi uitsig oor dam vanuit 'n Jacuzzi-grootte-swembad in kuier-area op stoep.

Sentraal geleë as basiskamp om laeveld te besoek en in die agtermiddag in die swembad of braai-area te kuier.

George R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Our second visit to Coral Tree Cottage and very warm and relaxing stay. Nice view of Dagama dam from our patio and kids enjoyed the private pool.

Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Dit was 'n baie mooi plek.

Dit was voorwaar 'n baie mooi plek met 'n baie mooi uitsig oor die dam. Almal was baie vriendelik, veral die hekwagte. Baie dankie aan almal wat ons verblyf so lekker gemaak het. Spesiale dank aan die hekwagte vir hulle vriendelikheid.

Shante S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shante S
Gesin met tieners

Die weer is baie dieselfde as Durban se weer, misreën en anders warm.

Plek is baie op sy eie, jy kan jou bure hoor, maar nie sien nie, natuurlik die swembad voor die cottage het ek terdeë geniet. Kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, en elektriese oond, volledige yskas/vrieskas, en enige iets wat jy nodig het.

Nicolene V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

I do feel that the beds was very old and worn out, the blankets were very thin and it was cold. I would replace the beds and bedding if it was my unit.

We were very impressed by the lovely unit and of course the stunning view. The unit made an amazing first impression on us. I would definitely consider staying there again, but the poor beds and bedding will stop me. There were no plastic garbage bags - maybe this could be considered as we really left a very dirty dustbin. Otherwise I will gladly recommend Coral Tree Cottage to friends and family.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hazey River, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMzIzM2M3LWZhMzQtNGIyMC04NThiLTcwMTc3Yjc1MjM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Hazey River Lakeview Estate 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.161388888889 31.010277777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za