Corner Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Corner Cottage is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dis in 'n 3 km-radius vanaf Pretty Gardens Leefstylsentrum, The Towers Winkelsentrum, LongHorn Steakhouse en Bloemfontein Kliniek.

Dié dubbelverdieping-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea, kombuis, patio, en 'n motorhuis. Altwee slaapkamers het dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en daar is 'n bad in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het het gerieflike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het 'n eetkamerstel met sitplek vir 4 mense. Daar is 'n buite-eetstel op die stoep. Die rustige tuin is omhein.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis en gratis WiFi en 'n weeklikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Corner Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corner Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za