Cornerstone Cottage B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cornerstone Cottage B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Newlands, 'n buurt in Pretoria-Oos. Dié B&B is naby die hoofweë wat oor Pretoria-Oos strek.

Verblyf is beskikbaar in 'n bekoorlike tuinkothuis en 'n gesinskamer langs die swembad. Die kothuis en die gesinskamers het elk 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, TV met DVD-speler, 'n haardroër en 'n kluis vir gaste se waardevolle items. Die tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en die gesinskamer het slaapplek vir 3 gaste. Ontbyt word in die knus ontbytkamer bedien.

Daar is 'n grasdak-lapa wat goed toegerus is en wat gaste op versoek kan gebruik. Dit is ideaal vir vergaderings of braai, maar besprekings is noodsaaklik en 'n klein fooi word gehef. Veilige parkeerplek word voorsien en WiFi-kuberkolle verseker internettoegang in al die kamers. Gaste kan gerus 'n DVD by die DVD-biblioteek uitneem en daar is 'n swembad op die perseel. Pendeldienste kan op versoek gereël word en daar is verskeie restaurante waarvan gaste kan kies vir 'n lekker wegneemete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cornerstone Cottage B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za