LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cosy Clubview | LekkeSlaap
+7

Cosy Clubview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Clubview is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid maak op 'n stoep met stoepmeubels oop.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Clubview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf72bd2b06a7916f2f74f6e3239bcbe511ecd54e64064d42eeffd6e187fe088b38ad95a28141dd8be2fc3642ccee204ffd5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 152 Dormie Avenue Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.835284 28.164808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!