Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Cosy Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig gehad het.

Baie lekker gebly in 'n baie netjiese wooneenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Groete, Melody

Cosy Cottage
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Die gastehuis bied 'n rustige ontspanne verblyf aan.

Ek het baie lekker oorgebly by die gastehuis. Alles was netjies en in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, kalm, netheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Besigheidsreis

Skoon, netjies en private plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteunig dit word opreg waardeer.

Ons hoop ons sien u in die toekoms weer.

Groete
Melody

Cosy Cottage
Maynard C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maynard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet location, neat, tidy and clean.

Very pleasant indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en die ondersteuning.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete,
Melody en Joe

Cosy Cottage
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie mooi skoon! Rustige en veilige plek om te oornag. Baie aangenaam! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Was baie maklik om die plek te vind. Spar is (+/-) 1 km weg van die verblyf. Plek is in 'n veilige area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg.

Baie dankie ook vir die ondersteuning.

Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.

Groete

Cosy Cottage
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Perfekte Cosy Cottage.

Dankie vir die koffie en die beskuit, nie net twee sakkies koffie nie. Alles is puik en ek beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Kyk daar is niks wat my meer afsit as 'n gastehuis nie koffie en beskuit het nie. Dit laat mens net meer welkom voel. Baie dankie vir jou ondersteuning ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Melody

Cosy Cottage
Andre P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, netjies en goed toegerusde selfsorgeenheid in 'n stil buurt van Bloemfontein.

Hiedie selfsorgeenheid sal ek ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Andre, so bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons waardeer die terugvoer baie.

Cosy Cottage
Lucia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

We had no problems and enjoyed the time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Lucia, bly om te hoor julle het lekker by ons gebly. Hoop om julle weer te sien.

Cosy Cottage
Linda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The hosts communicated well. The accommodation was clean, spacious, and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Linda. So glad to hear that you have enjoyed your stay with us. Sorry we couldn't meet in person. We hope to host you again in the future.

Cosy Cottage
Amanda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Cosy Cottage is 'n juweel. Dit was my tweede keer daar en was skoon spyt toe ek weer moes ry. Alles is netjies, gerieflik, privaat en snoesig. Al was daar 'n koue front, het ek danksy die lugreëling en elektriese kombers glad nie koud gekry nie.

Hoogs aanbevole. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dis altyd lekker om sulke nuus te kry.
Baie dankie vir die voortdurende ondersteuning.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete
Melody

Cosy Cottage
Renier D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D
Enkelreisiger

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Het my baie welkom laat voel, eenheid is baie ruim en skoon, baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Renier, dit was 'n absolute plesier om jou as n gas te ontvang. Baie bly jy het lekker gebly.

Cosy Cottage
Herman D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend met atmosfeer.

Goed toegeruste en netjiese plek. Oorgenoeg ruimte. Lieflike bed. Skoon en netjiese mat wat bydra tot die gesellige atmosfeer wat die woonstel bied. Hierdie is voorwaar 'n puik opsie en ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering.

Baie dankie ook vir u ondersteuning, dit word vreeslik waardeer.

Hoop om u vinnig weer te verwelkom.

Groete
Joe en Melody

Cosy Cottage
Victor C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevestiging van die naam, lekker "cosy".

Verwagtinge roortref. Baie privaat. Sal definitief weer hier bespreek met ons volgende Bloemfontein-besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede. Die plek was baie netjies en baie ruim.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Robert so goed om te hoor julle het lekker gebly.

Cosy Cottage
Albert G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Besigheidsreis

Baie gemaklik.

Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.

Cosy Cottage
Jakes V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V
Enkelreisiger

Goeie waarde.

Was daar vir 3 nagte, baie veilig en netjies. Ligging was perfek. Fantastiese kommunikasie. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Ons waardeer die positiewe terugvoer baie Jakes en is so bly om te hoor jy het lekker by ons gebly. Tot weersiens, sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Cosy Cottage
Neil R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R
Enkelreisiger

More then I expected and a great little place.

Would recommend it to others for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Thank you so much we really appreciate your kindness.

Hope to see you in the future.

Regards
Melody

Cosy Cottage
Amanda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Dit is 'n lieflike, ruim kamer in 'n stil omgewing. Ook baie privaat met ʼn eie ingang. Die Baysvillage-sentrum is loopafstand daarvandaan. My vriende was baie beïndruk met my verblyf. Doe zo voort!

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

So bly om te hoor jy het die verblyf geniet Amanda, dit beteken baie vir ons. Hoop om jou vinnig weer te sien.

Cosy Cottage
Debra E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely comfortable.

The cottage is situated in a quiet, tidy suburb. It is a block away from a small shopping centre. The cottage itself is tastefully furnished and well equipped. We would happily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Hi, thank you for your kind words and support it is much appreciated. Kind regards. Melody

Cosy Cottage
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Uitstekende ligging, waarde vir geld.

Lieflike ruim woonstel/eenheid. Koninggroottebed was 'n groot pluspunt. Stil omgewing, veilige parkering en volle DStv. Vriendelike ontvangs en baie tegemoetkomend. Sal verseker aanbeveel, asook weer gebruik maak van Cosy Cottage.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Was lekker om jou as ons gas te kon ontvang.
Sterkte met die pad vorentoe.
Groete
Melody

Cosy Cottage
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Enkelreisiger

Voldoende geriewe vir oornag.

Naby Bayswater-inkopiesentrum en Northridge Mall. In 'n veilige, rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thimna T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thimna T
Gesin met tieners

Truly a Cosy Cottage getaway.

The name says it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Thimna, so bly om te hoor julle het lekker by ons gebly. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang.

Cosy Cottage
Susan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was uitstekend danksy Melody (gasvrou) en haar dogtertjie. Hul gasvryheid en vriendelikheid het ons diep in die hart getref.

Ek en my man sal Cosy Cottage aanbeveel vir mense wat graag stilheid en rustigheid wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan H
Besigheidsreis

Lieflike woonstel.

Stylvol gemeubileer met baie spasie en al die nodige geriewe. Fantastiese stil buurt met nodige winkels net om die hoek! Sal enige tyd weer hierdie bestemming besoek. Beter as meeste ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Dan. Ons is baie bly om te hoor jy is tevrede en ons hoop om jou sommer vinnig weer te sien.

Cosy Cottage
Marius J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en ruim. Gemaklik en prakties.

Ruim, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning dit word vreeslik waardeer.

Hoop om somer gou weer van jou te hoor.

Groete
Melody

Cosy Cottage
Sarel M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi, en rustig.

Dit was maklik om die gaste huis te kry naby besighede en baie rustige en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning.
Hoop om u gou weer the sien.

Cosy Cottage
Wilma K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus, en Cosy Cottage is naby als.

Ons het Bloemfontein besoek op seker die koudste naweek van die jaar. Cosy Cottage was heerlik warm met die lugversorger op 25°, 'n warm kombers en genoeg komberse. Die tuin is pragtig en privaat en daar was heerlike beskuit en koffie vir ontbyt. Dit was 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Wilma.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
So bly julle het dit geniet en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Cosy Cottage
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem