Cosy River Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy River Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat vakansiehuis langs die oewer van die Touwsrivier. Dié vakansiehuis is in 'n veilige vakansieoord in Wildernis geleë en is 'n ideale bestemming vir vakansiegangers wat die Tuinroete wil verken.

Die vakansiehuis is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 1 enkelbed. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat lei na 'n dek wat om die huis strek met 'n uitsig op die gemeenskaplike swembad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond.

Die huis word op versoek skoongemaak en linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis is stapafstand vanaf die Touwsrivier waar gaste met 'n kano of 'n roeiplank op die rivier kan vaar na die dorpie Wildernis. Wildernis staan bekend as 'n bekoorlike dorpie met 'n vriendelike, rustige en ontspannende atmosfeer. Wildernis is ideaal vir diegene wat die buitelug geniet en bied 'n verskeidenheid doendinge. Wildernis en Wildernis se strand is sowat 5 minute se ry van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Cosy River Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy River Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false