Cosy Vishoek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad.
Dié bekoorlike huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het twee dubbelbeddens met die badkamer langsaan.
Die leefarea is oopplan en lei na 'n eetarea, en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 2 leunstoele. Daar is n TV met Netflix en gratis WiFi. Daar is ook 'n boma met buitebraaigeriewe.
Vishoek is 'n ouwêreldse vissersdorpie wat bekend is vir sy wit sandstrand, ongelooflike berg- en staproetes en komplekse grotformasies waar fossiele van oermense al gevind is. Besoekers kan ook die bekoorlike vlootdorpie Simonstad besoek en gaan kyk hoe die pikkewyne by Bouldersstrand baljaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cosy Vishoek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Vian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Vishoek het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom