Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage at 22

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Cottage at 22
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clare G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clare G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and the private garden is beautifully maintained and was a pleasure to use.

Very conveniently situated for walking to the estuary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Alhoewel die plek oop was vir ons om in te gaan, sou dit goed gewees het as die eienaar homself ten minste kom voorstel het. Die plek het alles wat nodig is en is werklik netjies en goed toegerus. Nie werklik sekuriteit vir jou voertuig nie, maar ek reken dit is seker ook nie nodig in Sedgefield nie. Ek het wel die opsie gehad om my voertuig in te trek, maar aangesien daar slegs 'n lae houtheining is, het ek besluit om hom maar eerder in die straat te laat staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage at 22 se terugvoer

Ons waardeer dat julle Cottage at 22 gekies het. Al ons gaste mag binne parkeer. Alhoewel hulle besluit om in die straat te parkeer is ons gelukkig dat Sedgefield nog 'n baie veilige plek is. Sien uit om julle in die toekoms weer te welkom.

Cottage at 22
Freda X - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freda X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend dat daar nie 'n TV is nie. Daar was ook nie 'n elektriese kombers op die bed nie.

Vir 1 nag se slaap was die OK. Dankie. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage at 22 se terugvoer

Dankie dat julle saam met ons gebly het. Ons waardeer die terugvoer.

Cottage at 22
Sally H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A short stopover in Sedgefield.

The cottage was clean and convenient. It had everything we wanted and needed. The host was helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage at 22 se terugvoer

It was great to host you and your partner, thank you for staying with us. We'd love to have you back again in future.

Cottage at 22
Rondine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf.

Baie oulike plekkie met 'n mooi tuin. Gerief, netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leria M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie geniet, sal weer vir ons bespreek.

Ons het baie van die plek gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage at 22 se terugvoer

Dankie Leria, bly om te hoor julle het dit so geniet. Sien uit om julle weer to verwelkom.

Cottage at 22
Harry L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We were quite impressed with Cottage at 22. Shane was very friendly and greeted us on arrival at the cottage. The cottage was clean and tidy and had load-shedding-proof lightbulbs which made our stay a lot more pleasant at night. Will definitely stay here again if we visit Sedgefield. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage at 22 se terugvoer

It was great to host Harry and his partner. They were very respectful of our place and kept it neat and tidy. Highly recommend and we look forward to hosting them again in future.

Cottage at 22
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 22, Tha Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde6b6af9c0aaaac940a1a1ac73a1bf7a95fb99cc193838e821ec7ccf21f91dc1dc131fdb4e7f3f4c6332fdc0fbc4a4502ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Van Niekerk Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018848734837 22.782949971828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem