Cottage Le Fleur
Beskrywing
Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou geboue en museums.
Die oopplan-eenheid is op die eienaars se perseel en is geskik vir 3 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders. Die eenheid het 1 koninginggrootte-bed, ’n driekwartbed met 'n en suite-badkamer.
Die kombuisie het 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel. Daar is 'n klein privaat tuin waar gaste kan ontspan. Die eenheid het basiese geriewe oornag-verblyf.
Pretoria bied allerlei doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem-vryval by die Pretoria Skydiving-klub. Ander besienswaardighede sluit winkelsentrums, natuurreservate en museums in.
Slaapplek
'n Bespreking by Cottage Le Fleur sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Badkamer
- En-suite
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Cottage Le Fleur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |