Country Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country Retreat is in Malmesbury en bied oornagverblyf in 'n stylvolle en rustige leefruimte. In die hartjie van die Swartland word Malmesbury omring deur bergreekse en koringvelde.

Verblyf word gebied in 'n hoofslaapkamer met slaapplek vir 2 of 'n enkelkamer, wat saam bespreek kan word vir 'n gesin. Die slaapkamers is beide op die eerste vloer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die enkelkamer het toegang tot 'n aparte badkamer wat onder is. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en pragtige, boomryke tuine.

Besoekers in die area kan die Swartlandwynroete verken en daar is verskeie restaurante op die dorp, asook Malmesbury Gholfbaan. Gaste kan ook daguitstappies na omliggende dorpies meemaak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Spaans

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za