Arcadia Akkommodasie by Court Classique Suite Hotel | LekkeSlaap
+44

Court Classique Suite Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Schoeman- en Beckett-straat, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Court Classique Suite Hotel is in Pretoria geleë en bied al sedert 1997 verblyf aan die diplomatiese-, regerings-, besigheids- en vakansiereismark.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van ateljee- of eenslaapkamer-woonstelle. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, asook 'n volledige badkamer het. Elke eenheid het ook 'n eet-, sit en werkarea. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

'n Pendeldiens binne Pretoria is van 07:00 tot 18:00 op weeksdae beskikbaar. 'n Lughawependeldiens en dagtoere kan op versoek bespreek word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die 8 sitplek-konferensiegeriewe op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Court Classique Suite Hotel
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Hoek van Schoeman- en Beckett-straat, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink Court Classique Suite Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Schoeman- en Beckett-straat, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtvWojTCnrynjGPHuIfHY3m8VNvBhrsisqi8jHPyo31e7XHNXBp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 Corner Schoeman and Beckett Streets Arcadia 0007 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.7479238 28.2170975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za