+37
Hotel in Arcadia

Court Classique Suite Hotel

Studio Suite Queen Bed
Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 687
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dié suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n lessenaar vir sakereisigers.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Sluit 'n 1% toerismefooi uit.
- Die Orange Restaurant en Wynkelder is daagliks van 06:30 tot 21:30 oop.
- Troues kan in die Orange Restaurant vir tot 70 gaste en buite in 'n markiestent vir tot 240 gaste gereël word.
- Dagtoere, 'n lughawe-pendeldiens en vervoer in Pretoria is vanaf 07:00 tot 18:00 op weeksdae beskikbaar en moet voor inklok gereël word.
- Gaste kan van die raadsaal vir 8 gebruik maak, maar dit moet voor inklok gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Suite Twin Beds
Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 687
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
17 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite met lugversorging het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dié suite het 'n oopplan-sitarea en -kombuisie wat met 'n vierplaatstoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eilandtoonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Sluit 'n 1% toerismefooi uit.
- Die Orange Restaurant en Wynkelder is daagliks van 06:30 tot 21:30 oop.
- Troues kan in die Orange Restaurant vir tot 70 gaste en buite in 'n markiestent vir tot 240 gaste gereël word.
- Dagtoere, 'n lughawe-pendeldiens en vervoer in Pretoria is vanaf 07:00 tot 18:00 op weeksdae beskikbaar en moet voor inklok gereël word.
- Gaste kan van die raadsaal vir 8 gebruik maak, maar dit moet voor inklok gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
One Bedroom Suite Twin Room
Vanaf R2 880
R 2 880 R 1 872
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dié suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n klein lessenaar en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Sluit 'n 1% toerismefooi uit.
- Die Orange Restaurant en Wynkelder is daagliks van 06:30 tot 21:30 oop.
- Troues kan in die Orange Restaurant vir tot 70 gaste en buite in 'n markiestent vir tot 240 gaste gereël word.
- Dagtoere, 'n lughawe-pendeldiens en vervoer in Pretoria is vanaf 07:00 tot 18:00 op weeksdae beskikbaar en moet voor inklok gereël word.
- Gaste kan van die raadsaal vir 8 gebruik maak, maar dit moet voor inklok gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 687
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Corner Schoeman and Beckett Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6a378e7bfc10f01825b6071c0ee6c71dbe41ab60a73e032a2b2ac23d26be03ed2fe1c68a9eddc4c88a29a496c0f42bbe8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 595 nouVanaf R1 687 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Corner Schoeman and Beckett Streets Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.747778845722 28.217164555225

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang