Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mannstraat 80, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozy Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Loerie Park. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en Showmax, asook gratis WiFi. Daar is sonkrag en die woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, pizza-oond en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozy Cottage sluit in:

Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cozy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Mannstraat 80, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mannstraat 80, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eab5721fcaeab2fc5bfcc41c719a1462f423f4b285ac27d007489756d7770b79e8a1e2246dd5dedbb8970fff99e956b4524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 80 Mann Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.964266601556 22.485085753373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem