Craigivar Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Monique G - Nov 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Chantelle C - Nov 2023
Algehele gradering
Die plek sien my nooit weer.
Lees meerWilma C - Feb 2023
Algehele gradering
Was privaat en beste ontvangs.
Rudi V - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie veilige verblyf.
Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Josua S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie stil, atmosphere is skoon en vars, mooi groen.
Christian R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense. Lekker om min gesteur te word en goeie plek as jy net wil asem haal. Enigste ding wat 'n las was, was die proses om die water te laat werk bo in die toring en moes 'n paar keer op en af hardloop en lang tye wag vir die water om te werk. Die bad se prop kon ook nie uitgehaal word nie en kon net een keer gebruik word. Andersins baie lekker ervaring.
Craigivar Guest House se terugvoer
Hi Christian
Dankie vir die terugvoer.
Ja, die toring is baie hoog so die water vat 'n ruk om op druk te kom as die pomp af was.
Die bad werk met 'n Nikki Spout waar jy die uitlaat se knop moet draai om die prop oop en toe te maak. Ek is jammer, my mense moes dalk vir jou dit uit gewys het.
Groete
Liezl M - Jan 2022
Algehele gradering
'n Baie mooi plek. Lekker gekuier.
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxed with space and nature.
Tiana K - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Craigivar Guest House se terugvoer
Hi Tiana,
Ek is vreeslik jammer oor die ongerief en vuil breekware ek sal opvolg ,so jammer dit het gebeur.
Ek bly julle het darem die res geniet.
Groete
Ziona L - Okt 2020
Algehele gradering
Thank you.
Anneline L - Sep 2019
Algehele gradering
Het vreeslik lekker gebly.
Anett F - Sep 2019
Algehele gradering
Onprofessioneel. Nooit weer.
Lees meerCraigivar Guest House se terugvoer
Baie jammer om te hoor my dame het jou so sleg hanteer, dit is n eerste, en sal opneem met haar.
Dis baie jammer jy kon ons nie dadelik geskakel toe jy daar aan gekom het, en sien unit is vuil ens, dan kon ons dit dadelik opgelos het, want sy moes jou in ons wolf unit gesit het.
Ons het juis die wolf unit vir julle reg gemaak en dus was die loft unit nie voorberei vir julle nie, miscommunication .... ons het juis omdat ons gesien het julle is 4 groot mense besluit ons wolf unit sou beter werk vir julle, dis baie jammer. Julle kon n heel ander ervaring gehad het.
Rika V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.
Marnus P - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Crystal S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, maar baie onprakties.
Lees meerNico V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklike en netjiese verblyf en sal weer tergkom
Netta D - Mrt 2018
Algehele gradering
Sowaar verras gewees met die verblyf.
Craigivar Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek waardeer dit baie.
Dit was 'n plesier om jou te kon huisves en ons sien uit om jou weer te sien.
Glenda S - Jan 2018
Algehele gradering
Comfortable stay.
Thuli N - Des 2017
Algehele gradering
Very peaceful and private.
Marlene V - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer.
Selest E - Okt 2017
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
Craigivar Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde Selest. Ons hoop julle sal weer by ons kom bly as julle in Pretoria is.
Jaco B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie stil.
Armand V - Jun 2017
Algehele gradering
Very nice place to stay at!
Craigivar Guest House se terugvoer
Dear Armand,
Thanks for your kind words, we appreciate your review. We were delighted that Christelle's stay in hospital was shorter than expected. We hope to host you again very soon.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom