Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tedding van Berkhoutstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Critchley Hackle Lodge se bestuurderskothuis is in die hartjie van Dullstroom op Critchley Lodge se perseel met sy tydlose klip-argitektuur geleë.
Hierdie luukse eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n solder met 4 enkelbeddens wat geskik vir 4 kinders is. Die badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en draagbare braai toegerus.
Die eenheid het ook 2 gaskaggels en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale.
Die Managers-kothuis het ook 'n omsetter- en batterystelsel om die impak van beurtkrag te verminder.
Critchley Hackle Lodge het 'n restaurant op die perseel vir alle gaste. Hier kan jy sit en die lieflike uitsig oor die meer geniet terwyl jy die hengelaars dophou. Of geniet 'n mengeldrankie terwyl die kinders dophou waar hulle aan die oewer speel.
Dit is stapafstand vanaf die hoofstraat met kunswinkels, restaurante en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Jaar gelys 7
Ligging
- Tedding van Berkhoutstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tedding van Berkhoutstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom