Cross Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cross Court is in die gewilde Punt-area in historiese Mosselbaai geleë. Dis binne stapafstand (in 'n 300 m radius) vanaf die see, restaurante en vermaakareas. Doendinge in die omgewing sluit visvang, branderplankry, skulpe optel en museums in. Dit is ook langs die Saint Blaize-staproete en die Saint Blaize-vuurtoring geleë. Aangesien dit op die Tuinroete geleë is, is daar lekker doendinge soos haaihokduik, helikopter-ritte, wynproe, Kango-grotte, wildkyk, volstruisplase.

Die woonstel is ruim en ten volle gemeubileer. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, eetgerei, oond, yskas-vrieskas ens. Die sitarea beskik oor ’n TV met DStv en ’n DVD-speler. Die kamers het poli-katoenlinne, haardroërs, handdoeke, ens. 'n Persoonlike kluis en oop parkeerplek word voorsien. Die badkamer het 'n bad en stort.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cross Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za