Victorian in Green Point Village
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Croxteth-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in en rondom die Atlantiese kusgebied in Kaapstad.
Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 1 enkelbed. Elke badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis lei na 'n privaat binnehof op die grondvloer. Die boonste verdieping het 'n balkon wat pragtig ingerig is met stoepmeubels, en daar is 'n draagbare braai.
Parkeerplek is in die straat voor die meenthuis beskikbaar. Croxteth Victorian in Green Point Village is naby restaurante, winkels, kroeë en die Groenpuntstadion. Dit is 1,8 km se ry vanaf die V&A Waterfront en 6,7 km vanaf Clifton en Kampsbaai se strande.
Daar is 24 uur per dag 'n sekuriteitswag wat na die motors en die huise omsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Victorian in Green Point Village sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 72
Jaar gelys 8
Ligging
- Croxteth-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Croxteth-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom