Crystal Lagoon Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die see en 'n paar houttrappies tot by die strandmeer met pragtige skulpies wat getuig van die lewe onder die water. Skulpe word slegs langs strandmere soos dié een aangetref wat deur die see gevoer word. Hier is geen riviermonding nie. Dit is dus 'n baie unieke verskynsel. Crystal Lagoon Lodge is geleë by een van die min strandmere van sy soort ter wêreld.

'n Idilliese strandfront ligging! Crystal Lagoon Lodge is geleë op 'n fynbos-bedekte duin, slegs 'n paar meter van die oseaan af. Ontsaglike mooi see-uitsigte vanuit vensters wat van vloer tot plafon strek op een van die hoogste punte op die duin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crystal Lagoon Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za