Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cul-de-Stay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede is streng verbode.
Rook in die verblyf is verbode, daar is aangewese rookareas buite.
Daar is streng geraasbeleide en vermy asb. oormatige geraas en harde musiek tussen 22:00 en 6:00.
Gaste is vir enige klagtes en boetes vir die oortreding van die geraasreëls verantwoordelik.
Gaste moet enige afval in die aangewese dromme weggooi en die huis skoon en netjies hou.
Geen kos of drank word op die pooltafel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 6, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8828ab144f47ac02b4c67912ec7ed710cf9000598cca0609ba1b18cfd17021451b4b52387280927df15dd6bcc427076f89fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 Olivier Street Elim 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9221747 18.6803069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem