Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Manny D - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent and wonderful.
Bruce B - Apr 2024
Algehele gradering
For the purpose of early access to the Kruger.
Martine K - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike plek.
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Gemengde terugvoer, klein goed wat verbeter kan word.
Santie Q - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornagplek.
Boshoff S - Sep 2023
Algehele gradering
Overnight stay before going to the Kruger Park.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Ray W - Aug 2023
Algehele gradering
Poor maintenance. Management scarce. Not enough towels provided.
Cycas Guest House se terugvoer
Good day
I am sorry for your bad experience. I will take it up with the manager. We don't give soap out as a rule any more only when asked.
Regards,
Paula (Owner)
Rian J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, kamer netjies, TV ongelukkig af. Baie rustige buurt in Malelane, naby Malelane-hek na Wildtuin.
Daniel D - Jul 2023
Algehele gradering
Hierdie is na my mening net vir een aand se oornag.
Melissa K - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry.
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Yasir G - Des 2022
Algehele gradering
It was OK.
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Skoon netjies. Ongelukkig geen seep of shampoo beskikbaar nie.
Rozahn S - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies
Abee H - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Goeie diens, vriendelike personeel.
Tjaart V - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik gasvrou en skoon netjiese akkommodasie.
Cycas Guest House se terugvoer
Goeie dag Tjaart
Baie dankie vir die positiewe terug voer. Ons hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete
Leonie
CYCAS GASTEHUIS
Cathy B - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik, pragtige tuin, ontvangs baie vriendelik.
Cycas Guest House se terugvoer
Beste Cathy,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sal beslis daarna kyk om nog 'n bedlampie aan te bring.
Ons hoop om jul in die toekoms weer hier te huisves.
Vriendelike groete,
Leonie
Cycas Gastehuis
Riaan P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en voldoen heeltemal aan verwagtings.
Cycas Guest House se terugvoer
Baie Dankie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Hennie L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cycas Guest House se terugvoer
Baie Dankie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Jopie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Ronel V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en skoon eenheid. Hoë kwaliteit diens.
Cycas Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Vivienne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Swembad, braaigeriewe en lugreëling vir seker 'n bonus.
Cycas Guest House se terugvoer
Baie dankie Vivienne.
Innocent B - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent for its price.
Isabella S - Feb 2018
Algehele gradering
Ontspannende omgewing met gasvrye mense.
Alice D - Sep 2017
Algehele gradering
Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het baie lekker geslaap!
Rika B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, 3de jaar en nogsteeds skoon en netjies en pragtige eenhede.
Marthie V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Deborah P - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik skoon en rustig, asook sentraal. Ons het dit baie geniet!
Pierre F - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik. Baie vriendelike ontvangs.
Pierre F - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Trudi S - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Lees meerWynand B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goed waarde vir geld.
Jan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Madu V - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bertus F - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik.
Charles P - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was 'n gasvrye plattelandse ervaring.
Odette T - Jan 2015
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek vir die moeë reisiger.
Lees meerMarie S - Des 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag, op pad wildtuin toe.
Rika B - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Marie S - Jun 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Die plek was baie netjies en skoon!
Deon V - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike en aangename week, met gasvryheid wat 'n mens net van kan droom!
Anrie S - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Charl C - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het gebly soos eregaste.
Willem N - Mei 2014
Algehele gradering
Alles wat verwag is en meer!
Helena M - Apr 2014
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid in die rustige atmosfeer van die Laeveld!
Willie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekend, lekke en rustig.
Reino S - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker, dankie! Die moeite word waardeer.
Annelie M - Des 2013
Algehele gradering
Loved it
Jacques B - Des 2013
Algehele gradering
Pleasant
Robert P - Nov 2013
Algehele gradering
Very nice and well furnished guest house.
Bianca F - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker, dankie!
David C - Aug 2013
Algehele gradering
Very nice, friendly, quiet place.
Simon J L - Jul 2013
Algehele gradering
Netjies en gemaklik
Pierre F - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was baie goed. Alles wat mens nodig het is daar.
Magda D - Jun 2013
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Lourens B - Mei 2013
Algehele gradering
Net wat ek wou gehad het.
Lyn T - Mei 2013
Algehele gradering
A wonderful restful stay in a comfortable and friendly home-from-home guesthouse.
Jeanettr M - Mei 2013
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam
Annemarie V - Apr 2013
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
Gavin P - Mrt 2013
Algehele gradering
Pleasant stay, very accommodating hostess
Dansile M - Jan 2013
Algehele gradering
Good place, quiet neighbouhood
Katie L - Jul 2012
Algehele gradering
We were shocked at how great this place was for our money!
Steve V - Nov 2011
Algehele gradering
Great!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga