Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycasia Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Cycasia Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sunette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette K
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, dankie.

Ons het heerlik gebly, dankie, en dit was 'n baie ruim plek. Die kamer met die enkelbeddens wat een groot bed word, moet net vervang word, want hulle slaap bietjie sleg. Maar verder was alles heerlik, en ons het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Sunette, we enjoyed having you stay, thank you for your comments. We look forward to hosting you in the future.
Regards
Gill and Steve

Cycasia Lodge
Sake V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V
Besigheidsreis

Hosts are very friendly and the rooms at Cycasia Lodge are nice and clean.

It is a very secluded and private spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Sake.

Thank you so much for the amazing review. We really do appreciate it. We are so happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.

Kind regards,
Melanie,
From The office of Cycasia Lodge.

Cycasia Lodge
Michiel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Baie rustige en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Thank you so much for choosing Cycasia Lodge for your holiday. We are so pleased that you enjoyed your stay. Thank you so much for the review. We hope to see you again in future.

Cycasia Lodge
Morkel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike, veilige, rustige verblyf.

As 'n mens net bietjie wil gaan recharge en ontspan is Cycasia Lodge die ideale verblyf. Was heerlik en rustig. Het wonderlike nuwe vriende gemaak. Almal super hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Uitstekende ligging, mooi area, vriendelik en professioneel. My tweede keer wat ek daar bly en beslis nie die laaste nie. Ek's verlief op die natuur, daar is klein apies in die bome. Stil vir die wat wil wegkom van die stad se geraas. My kamer het my aangenaam verras en het vir my groter gelyk as wat dit op die foto's was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Jean.

We absolutely loved having the 2 of you here with us. Thank you so much for the amazing review and choosing Cycasia Lodge once again for your holiday. We definitely look forward to seeing you again.

Kind regards,
Melanie, Gill & Steve

Cycasia Lodge
Rebecca S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca S

Very enjoyable.

Cycasia Lodge is nestled within the foliage of the Natal Coast and so all that you can hear is the sound of the ocean and the chirping of birds and insects alike. The lodge is not even 5 minutes from the beach. They give you your own set of keys so you don't have to worry about sticking to a curfew or annoying anyone to open up for you. You are provided with everything you need for set catering, including a washing machine which was appreciated. The place is very clean and the grounds and pool are well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Rebecca,
We are so glad you enjoyed your stay.
Thank you so much for the great review. This is always much appreciated.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Melanie
From the office of,
Cycasia Lodge.
Umzumbe

Cycasia Lodge
Madelyn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn C

Baie lekker, skoon en rustig.

Dankie aan Gill en Melanie en ook aan die ander personeel. Ons het baie lekker gebly en die woonstel het als in gehad wat ons nodig gehad het. 'n Rustige, veilige plek. Ek sal die plek enige tyd vir almal aanbeveel. Ja dis ook naby enige winkels. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Madelyn,
I am so glad you enjoyed your stay in the flat. We look forward to welcoming you again sometime.
Regards,
Gill & Steve

Cycasia Lodge
Zfo P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zfo P
Saam met vriende

We really had a great time and the establishment was well organized for us.

Thank you to Gill and the team, Saturday we had a car tyre issue and they were able to help us out at no cost since car broke down outside the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Thank you for the great review, We are happy that we were able to assist and that you had a great time at Cycasia.

Kind Regards,
Gill and the Cycasia team

Cycasia Lodge
Willy R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R
Gesin met tieners

Wonderlik.

Dit was wonderlike gewees. 'n Moet as jy 'n rustige vakansie by die see soek. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi William, we so enjoyed hosting your family and look forward to seeing you all again when the beaches are open. All the best for the new year.
Regards, Gill Steve and Samantha.

Cycasia Lodge
Joshua N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable experience.

Toilet need door, to avoid bad smell around the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Joshua I am glad you enjoyed your stay. That room is too small for a door sadly but I have noted your point. Regards Gill

Cycasia Lodge
Robert G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Robert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just overnight.

It was very basic and not easy to find. Very clean and neat! Needs a bell at the main gate to advise that you are wanting to enter or depart. Stood waiting for 15 minutes until we could get in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Robert,
We do not have a reception at the property and you should have received a contact number to phone when you were close by so that we can be there when required. If it was a check-in after normal office hours. Our office is outside the gate. Our cheaper rooms are small with all your basic needs, to accommodate those that need a cleanroom less than 2 days and are on a tight small budget We have other units which are only R60 different in the price we, however, require a minimum stay of 2 nights or 5 in the holiday season.
Sorry, you had to wait at the gate, but at least we know it is secure.
Regards.
Gill

Cycasia Lodge
Delene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene H

Loved it.

I really enjoyed my stay at Cycasia. The beach was great! I requested certain kitchen utensils and Steve was very accommodating. Perhaps a TV could be available in the room?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Delene, thank you for choosing us. We are working on the TV or Wi-Fi situation. We have had a TV stolen twice when the lodge was unoccupied so hence we have not replaced them.
Regards,
Gill

Cycasia Lodge
Nikita A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita A

Amazing and peaceful place. Definitely coming back next year.

Beautiful and private location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende, rustige plek. Kom beslis volgende jaar weer.

Pragtige en privaat ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Good day Nikita, thank you so much, sorry the weather was so bad on Monday for your drive back. We look forward to welcoming you back again. Take the house next time its so much nicer for a group. Best wishes to you all Gill and Steve

Cycasia Lodge
Shaun J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens het niks meer nodig nie.

Baie ordentlike plek. Skoon, netjies en nie te vêr van die strand af nie. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en privaat.

Dit was baie lekker om tuis te gaan. Steve en Gill is baie aangename mense en het ons regtig welkom laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Dear Madelein,

We are so glad you enjoyed your stay at Cycasia, even though we were without power some of the time. We look forward to welcoming you back any time with the family.

Wishing you a wonderful Easter and rest of the year.

Best wishes,
Gill and Steve

Cycasia Lodge
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies met pragtige tuine en swembadarea.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit veral aanbeveel vir groot groepe. Sodat julle minstens die huis met die "honeymoon suite" en die woonstel saam bespreek. Plek was aangenaam maar nie altyd die gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Dankie Karen sorry the guests in the house were a bit noisy. Luckily they were only there for 2 nights of your stay. I do try to keep these groups to a minimum when the lodge is full, but they were the first to book sadly. Have a great new year. Regards Gill

Cycasia Lodge
Elizabeth M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Heerlike seevakansie-verblyf by Umzumbe.

Dis die ideale plek om by te ontspan, geen TV, geen WiFi, goeie selfoonopvangs. Naby genoeg aan die see, maar nie loopafstand. Lekker stil om 'n massiewe groot erf. Kan tot 30 mense op terrein huisves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Baaie dankie Liza. Welkom terug enige tyd. Gill en Steve

Cycasia Lodge
Andre F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Enkelreisiger

Skoon en veilige hawe.

Die tuin-chalet is ideaal geleë in 'n rustige boomryke area. Die stilte is hoorbaar! Baie netjies en skoon. Yskas en ander geriewe is nuut en handig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Dankie ons wens jy sal terugkom enige tyd. Steve and Gill

Cycasia Lodge
Riette R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil area, kombuis breekware, stoof en braaigeriewe moet definitief opgradeer word.

Die fotos lyk baie beter as die werklikheid, daar is ook geen afdak of spesifieke parkeer area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Jaco, Please point these items out to us when your are there so we can ensure all is rectified. There are a few portable braais available. Cleaning is an additional charge on a daily basis, as advertised, should you have needed it. I must admit I was not happy that your dogs were left inside the unit after we had specifically fenced off the garden area for your stay. We are always open to comments that can improve what we offer our guests. I was not made aware of any problems when I visited you on site, as I can assure you it would have been remedied. We do not advertise covered parking, it is all off street parking and very close to your unit. Regards Gill and Steve

Cycasia Lodge
Jeanette P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Gesin met klein kinders

Great family breakaway accommodation.

The place was very neat and so spacious. Everyone had a wonderful time. The beach was also a short drive away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Dear Jeanette,

So glad you enjoyed your family time. We are looking forward to hosting you again.

Regards,
Steve and Gill

Cycasia Lodge
Jackie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

The accommodation is basic. It's rough and ready.

The room can do with a deep clean. Linen should be fresh and beds made neatly. On the whole the place needs a general face-lift and a bit of maintenance. There are beams and an alarm system but no fence. Hence safety can be a bit of a concern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi, I am so very sorry that you had this experience. Not sure which room you were in. We don't have a major fence around the property to allow the freedom of local wildlife, but the accommodation is well secured and fenced. We are upgrading all the time, but will speak to by cleaning staff. Again sorry that you did not enjoy your stay, you are one of the few who has ever made a comment such as this.
Regards,
Gill

Cycasia Lodge
Laren G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laren G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Neat and tidy accommodation with friendly staff and owner. Dog friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Thank you, Lauren, looking forward to welcoming you back sometime.

Regards
Gill and Steve

Cycasia Lodge
Laren G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laren G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great atmosphere and serene surroundings.

Hospitality of the owner was great and the area is lovely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great atmosfeer en pragtige omgewing.

Great gasvryheid deur eienaar en die area is lieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Laren, thanks so much, hope we have more time to greet you next time.

Cycasia Lodge
Marette T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette T
Gesin met klein kinders

Baie spasie, mooi en stil.

Ons plek was mooi skoon en netjies. Die tuin is sprokiesmooi en gras kort, kon lekker met kinders op gras speel en gaan stap. Mense ook vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Marette, we so enjoyed having you stay, your children are a delight. Hope to have you stay again sometime.
Regards Gill and Steve

Cycasia Lodge
Gordon M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M

Worth every cent.

Very surprised and impressed with Cycasia Lodge and the owners. They went out of their way and prepared our room a day early as we had to arrive earlier than expected. Very impressed with just about every aspect. Thank you to Cycasia Lodge for a wonderful start to our honeymoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Dear Gordon,

Thank you so much, I hope you had a divine cruise!

We found a small veil left behind, please give send me an address if you would like us to send it to you.

Best wishes for a fantastic future together.

Regards,
Gill and Steve

Cycasia Lodge
Gerrit G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en vreedsaam.

Gashere was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Ons kon heerlik ontspan weg van die geraas en net ons eie ding by ons blyplekkie doen. Sal Cycacia Lodge beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rekha M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rekha M
Enkelreisiger

The place is lovely. The owners are hospitable and friendly.

I would recommend this place to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Thank you Rekha wishing you all the best for the year ahead and next time stay for longer. Regards Gill and Steve.

Cycasia Lodge
Oswald S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oswald S
Saam met vriende

This is place that provides you the sense of peace and tranquility.

Very clean and friendly people. The rustic environment is ideal for people who wants to break away from the noise ─ and that's just what we experienced!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Oswald, thank you. I am glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcoming your family again sometime.
Regards, Gill and Steve.

Cycasia Lodge
Frans V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Kon nie vir better vra nie.

Die diens was uitstekend. Gill is net 'n oproep weg en gretig om te help. Dankie vir als, ek en my dogtertjie sal weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Baie dankie lekker om jou te ontmoet.

Cycasia Lodge
Varuschka L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Varuschka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en idillies.

Cycasia is is prentjie mooi en die eienaars is gasvry. Ons was bederf met die honeymoon suite. Jy kan jou vleisie braai in die stilte van die see en voëltjies in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Varuscha thank you for choosing us before your cruise hope you had a great time.

Cycasia Lodge
Tracy F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Highly recommended

We have dogs and needed the animal friendly place they went out of their way to make us feel at home and our dogs were safe. Very friendly. Great service. Nicely secluded, everything neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Tracy.

Thank you reviews are gratefully received. We would welcome you back anytime. Regards Gill and Steve.

Cycasia Lodge
Mbali N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali N
Saam met vriende

I wish our weekend can start again.

We had an amazing stay with the girls, the place was so amazing in different ways, I would definitely recommend it to anyone and we even wish we can reverse the clock hence we had more than just fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Mbali, thanks so much we enjoyed having you and welcome your return.

Cycasia Lodge
Zama N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama N
Saam met vriende

Amazing! Beautiful house with an enormous stunning garden. Our host, Jill, has a heart of gold.

We were a group of 14, we absolutely enjoyed every minute. Our rooms and bathrooms were clean. We really felt safe. Jill kept in contact the entire weekend making sure that we're okay. The view from our bedrooms were of the huge garden, which was totally magnificent! Cycasia Lodge is a true hidden gem! Thank you Jill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Zama, thank you. You were a great group to host. I am glad the sun came out. We look forward to welcoming you back soon.

Cycasia Lodge
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naresh R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naresh R
Enkelreisiger

Excellent getaway for peace of mind.

Enjoyed my stay. Great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycasia Lodge se terugvoer

Hi Naresh, thank you for joining us at Cycasia Lodge hope the fishing was good. Next time bring the family. Unfortunately we only take reservations of 2 nights and more.
Regards,
Gill and Steve

Cycasia Lodge
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWFkOWY2LTU4NDQtNDAyOC1hMWZhLTc1YTEwZjRjYTYwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off P71 St Elmos Umzumbe 4236 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -30.625329 30.538996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem