Czight
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Czight is 'n knus oopplan-woonstel apart van die hoofhuis in De Bakke, Mosselbaai. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n vakansie naby die kus.
Die woonstel het lugreëling en eco-verhitter vir die winter, 'n koningingrootte-bed, console met stoel en spieël, minie kluis, badkamer met 'n stort, groot hoek bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe (Minie kombuis met minie oond en stoof) minie eetkamer tafel met stoele, kombuiskaste, wat 'n meduim yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is 'n TV en WiFi, asook 'n 5x4meter balkon met sitplek, tafel, sonstoele met kussings, weber braai en klein afgebakende tuintjie waar gaste kan ontspan.
Hierdie spog eenheid was vroeër as deel van die bekende 4ster **** Gastehuis ; Aquamarine Gastehuis bemark en was een van die gastehuis se top 3 verkoper weens dit so besonders en eksklusief is.
Aktiwiteite : see swem (swembaddens x2 te Aquamarine Gastehuis, 150meter af in die straat, mag gebruik word) snorkel, bootritte, branderplank ry en aanverwante, visvang, golf by die verskeie hoog aangeskrewe golf bane waarvan sommige 'n klipgooi vanaf die wooneenheid is, fietsry, stap o.a. op die bekende St Blaze staproete en baie meer, verneem by eienaar ...
Slaapplek
’n Bespreking by Czight sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pieter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 8
Ligging
- Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Czight het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom