LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Da Laafing Lion | LekkeSlaap
+23

Da Laafing Lion

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Da Laafing Lion
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynne H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So nice and quiet with all the comforts we needed. Clean and tidy.

We have already recommended it to some of our friends - will definitely be back.

Corlie H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

As jy jou siel wil voed weg van die stad se gewoel en dit in 'n pragtige omgewing is dit die ideale bestemming. Die plekkie is pragtig en baie baie goed toegerus (die beste wat ons in 'n lang tyd beleef het). Alles is keurig en goed versorg - stort kort bietjie aandag, maar dit pas in by die dekor en omgewing. Die egpaar is vriendelik en besonder hulpvaardig en het geen moeite ontsien om gaste se gemak te verseker nie.

Len S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len S
Gesin met tieners

Lovely stay for a breakaway from the city.

A lovely quiet environment, away from all hustle and bustle. No TV, but decent mobile phone reception so you don't feel totally isolated. The welcome by Pierre and great and the advice about how to build the fire without smoking out the house was invaluable because the thick walls don't allow the weak winter sun to warm up anything. The gas heater was also a lifesaver. Our dog thoroughly enjoyed the freedom of the farm and being able to investigate all the bushes and roaming in the open space. The firewood at extra charge helps support an unemployed guy: great idea.

Antoinette S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Plek met baie karakter! Kombuis is so goed toegerus en ligging is perfek! Sal definitief weer kom. Pierre en Elmien is wonderlike mense.

Da Laafing Lion's terugvoer

Liewe Antoinette
Baie dankie vir jul goeie resensie, word hoogs waardeer.
Dit was regtig n plesier on julle as gaste te he.
Baaie dankie vir die onberispelike manier waarop julle ons plek agtergelaat het.
Baie groete aan julle almal en n groot druk vir Elsa.
Elmine en Pierre

Da Laafing Lion
Christopher W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W
Saam met vriende

Lovely quirky place.

It suits Vermaaklikheid to a T. The owners have put effort into the house, a library full of Louis l'Amour and a host of other books including cooking, gardening and whatever, a huge farmhouse kitchen an indoor and outdoor braai and a plunge pool. Immaculately clean and tidy, and the best equipped house I have ever seen. And there are walks, rides, fishing (no luck) birds in large numbers. we could have stayed a month. Quiet, helpful hosts, great braai, just a really nice place to be in.

Yolanda B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en gan binnekort weer.

Mense was awesome wou nie terug huis toe gaan nie.

Tina V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met vriende

Fun. Sun. Laughter.

With good company and a host like Pierre everything was just right, he is friendly, obliging and great to have met. Wish him and his lovely wife all the very best. Hope to be back for longer!

Gideon M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Gesin met tieners

Fantasties. Lekker ontspan in 'n baie mooi gedeelte van ons land.

Eienaars was baie behulpsaam, vriendelik en ons het 'n baie baie lekker langnaweek hier gehad. Beveel dit beslis aan! Baie dankie Elmine en Pierre. Ons sien julle beslis weer.

Yvette K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette K

Pictures do not do this place justice! Pierre and his wife awesome hosts.

If looking for a quiet weekend, this is it. The house has everything you need and much more (never seen such a fully equipped kitchen at any place) except a decent TV, but you will not want to watch TV when you are there. Decent cellphone reception. The lapa is amazing, and we spent almost all out time there. Lots of books if the weather is bad. We did not want to move. Even with 5 dogs with us, the dogs could stay in the lapa area (or in the case of ours, go exploring). Want to go back. It is quiet and extremely quaint. Rustic. Special. Not for the white duvet brigade!

Janet S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S
Saam met vriende

'n Lekker wegbreek naweek saam met vriende.

Dit was 'n heerlike ontspan naweek met goeie vriende, die eienaars Pierre en Elmine was briljant. Ons het nooit verwag om sulke fantastiese diens te kry in so 'n klein plekkie nie. Baie baie dankie vir al julle moeite Pierre en Elmien, dit was heerlik om julle nie net te ontmoet nie, maar te leer ken! Ons sal julle vir seker aanbeveel. Die plek is silwerskoon met alles in wat jy nodig kan kry en nog meer!

Witte A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Witte A
Gesin met klein kinders

Lekker, rustig.

Ons het lekker gekuier. Huis en kombuis is goed toegerus. Wat 'n interessante dorpie. Dankie.

Trevor S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Rustige, ontspanne plaas atmosfeer, met uitstekende gasheer.

Da Laafing Lion se grootte het gemaak dat ons groep lekker kon kuier. Die plaashuis is ruim, netjies en uitstekend toegerus met alles wat jy kan benodig. Pierre, ons gasheer was te alle tye toeganklik, en het ons selfs op 'n aangename bootrit geneem. Sal beslis aanbeveel vir 'n ontspanne wegbreek.

Janice D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D
Gesin met klein kinders

Great place.

We stayed over the long weekend in May 2018 and really enjoyed our stay. Pierre and his wife was lovely and he lent his canoes to the kids with fishing rods. He sells big bag of thick Rooikrans wood pieces for a R100 which lasted us 4 days. Inside and outside fire places with big open spaces for kids. Saw lots of birds and kids actually made a list of 20 different ones. Sleeps 8+ with warm bedding and kitchen is very well equipped.

Sue M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M

Good family holiday

Da Laafing Lion offered affordable, comfortable accommodation for our family of 4 adults and 3 dogs, as well as friends, who arrived and stayed at different times. The dishwasher and washing machine were most welcome. Pierre, the manager, was exceptionally accommodating and friendly. The house was a bit far from the river and we didn't have water on 2 of the nights. The verandah has no shade, save for an umbrella and the plunge pool was empty, which was disappointing. The outside shower was fabulous. All in all a good family holiday.

Vanaf R6 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R6 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R6 600
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Laafing Leeuplaas, Vermaaklikheid, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIbK7McmT2e3wbrOxTMSZ20hiHhZwsD2tu9OeANrax2F8JoXzti?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600  per nag (vir 10 persone) 14 5 1 5 Da Laafing Lion Farm Vermaaklikheid 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.310582365757 21.016759872437
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!