LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palmietfontein Farm | LekkeSlaap
+96

Palmietfontein Farm

Dabchick Cottage
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Daar is 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitarea het 'n gesellige kaggel. Daar is braaigeriewe op die groot houtdek en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kothuis word nie tydens verblyf skoongemaak nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crane Kothuis
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die smaakvolle kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Vuurhout word voorsien. Die kothuis is naby die damme waar gaste kan visvang, voetslaan en bergfietsry.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berryfields
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad, stort en toilet het. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, eetarea en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZDE0YmJiLWMxZTMtNGUwMi1hY2IxLTUxYmY2OTUxZGQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R540 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.37143853153 30.135139996462
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!