Dageraad
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 305R3 444 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dageraad is 'n ruim seekant-woonstel in Plettenbergbaai wat toegang bied tot Central Beach (die beste swemstrand in Plett). Dié huis is stapafstand van die winkels en restaurante af. Doendinge by die strand: walviskyk, dolfynkyk, kajakvaarte, seil en meer!
Dageraad het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Laasgenoemde slaapkamers het ook en suite-badkamers. Die vierde slaapkamer het 3 stapelbeddens met slaapplek vir 6. Dié kamer het sy eie aparte badkamer. Die uitsigte vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer is asemrowend!
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea bestaan uit 'n eet- en sitarea wat oopmaak op 'n ruim stoep met braaigeriewe, 'n buitestort en nog 'n eetarea. En daar is trappe wat lei na die grasperk en die strand-hekkie onder.
Hierdie woonstel maak van sonkrag gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Dageraad sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Jaar gelys 14
Ligging
- Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Dageraad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom