Daheim
2 resensies
Selfsorg
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
'n Breekskadedeposito van R750 is saam met die balans betaalbaar. Indien daar geen skade is nie, sal die deposito binne 3 dae elektronies terugbetaal word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is streng verbode in die huis, maar gaste kan wel in die rookareas buite rook. Geen harde musiek of geraas wat bure kan steur, word toegelaat nie. Geen skoolgroepe, matrikulante of nagraadse studente sonder toesig word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bondstraat 19, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom