Daisy Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedorp en eetplekke af.
Die kothuis is goed toegerus en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n lieflike onderdak-patio wat na die tuin lei. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, slaapkamer en badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie en stoof. Daar is ook 'n eetkamertafel, wat sitplek bied vir 4 gaste, tussen die kombuis en leefarea. Die slaapkamer is ingerig met lugversorging en die kothuis het ook 'n waaier.
Die eiendom is omhein en daar is parkeerplek in die erf beskikbaar. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daisy Cottage is ideaal vir klein gesinne en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Daisy Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 10
Ligging
- Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Daisy Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom