Dan-Li Oornag

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dan-Li Oornag bied gerieflike oornagverblyf in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom. Daar is verskeie doendinge vir besoekers regdeur die jaar, soos voetslaanroetes, nasionale monumente, diere parke, historiese museums, parkies en die jaarlikse Aardklop Kunstefees.

Die verblyf beskik oor 3 gastekamers met slaapplek vir 'n totaal van 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n aparte ingang. Die kamers het elk ’n badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het koningingrootte-bed en ’n bad en stort. Die kamer het ook ’n privaat ingang.

Elke kamer beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Handdoeke word voorsien. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe,

Gaste kan toere geniet van verskeie museums of historiese besienswaardighede, die Aardklop Kunstefees, voetslaan, gholf, riviervlotvaart, inkopies, abseil en bergklim.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dan-Li Oornag gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]