Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanDan Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraboestraat 48, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DanDan Inn is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Centurion en dit bied verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en genoeg kasspasie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike area met braaigeriewe en 'n swembad. Die swembad word in die somer verhit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by DanDan Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir DanDan Inn
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Maraboestraat 48, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink DanDan Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraboestraat 48, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a2eb68ef0b86131f3e06c09c78be5b2874a0f41df21e05d6839feb23d22800f13a77dc771ac881ad0e0806381aebf516cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 48 Maraboe Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897417 28.1574103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem