Monte Sereno Akkommodasie by Danie en Marie | LekkeSlaap
+25

Danie en Marie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Herstraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Danie en Marie is 'n moderne en ruim selfsorghuis in Somerset-Wes.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer beskik oor 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte volledige badkamer. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en sy eie stort en wasbak. Elke kamer beskik ook oor 'n haardroër.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het ook 'n eetarea, 2 sitkamers, 'n pooltafel en 'n binnebraai wat ideaal is gedurende die winter, 'n TV met DStv asook WiFi is beskikbaar.

Die swembad-area bied 'n omheinde swembad en Weber-braai. Die huis is troeteldiervriendelik en veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Danie en Marie is sentraal geleë en dus ideaal vir reisigers. Dit is net 5 km van die strand af en bied ook maklike toegang tot Kaapstad wat 50 km ver is. Dit is 34 km van die lughawe af en net 20 km vanaf Stellenbosch en verskeie wynplase in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Van Herstraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Herstraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDY0ZDI1LTM3MTUtNDZmNS05ZDZkLThiMmIyMTBiOGJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 7 Van Her Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.063558967728 18.837337642908
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za