Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David Bongers 1 Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

David Bongers 1 Room is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die kusdorpie Stillbaai. Die eenheid bied maklike toegang tot die riviermonding, die strand en 'n gholfbaan.

Die oopplan-eenheid is ideaal vir vissermanne, branderplankryers en seilplankryers, maar nie vir ouer paartjies nie. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buite-etenstafel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by David Bongers 1 Room sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir David Bongers 1 Room
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 5

Ligging

  • Seemeeu-singel 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink David Bongers 1 Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d220d85c09252148364f811c116afe7f7152cc38592bc4041a216785caaf3b872e30696b8bb8aa8b3c9d1c780cbdefc2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380634818128 21.417700287732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem