De Bakke Terrace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Bakke Terrace is in die gewilde vakansiebestemming Mosselbaai geleë en bied goeie akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende en spog met pragtige see-uitsigte. Die eenheid is naby die strand en al die geriewe.

Die eenheid het slaapplek vir 6 persone in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel deur die ander 2 kamers en het 'n stort, bad en toilet. Die kombuis het alles wat jy nodig het vir selfsorg. Dit beskik oor 'n stoof, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer is ingerig met gemaklike meubels en 'n groot platskerm-TV.

Die eenheid het 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die see bied. 'n Motorhuis is beskikbaar vir jou voertuig en die kompleks beskik oor 24 uur-sekuriteit en 'n wassery.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Bakke Terrace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za