LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Berg Hutte | LekkeSlaap
+15

De Berg Hutte

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir De Berg Hutte
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johann D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Enkelreisiger

Absolutely fabulous.

Beautiful and comfortable with plush towels an great quality linen for a soothing stay. I will come back again for sure.

Helga R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie was skoon en netjies. Baie sentraal geleë. Sal die plek enige tyd aanbeveel en sal beslis weer bespreek.

Gert L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Enkelreisiger

Baie rustige area.

Gasheer laat jou voel asof jy by die huis is.

Jeannine Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine Z
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam gewees.

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Was baie aangenaam gewees.

Angelique M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique M
Gesin met klein kinders

Felt like home.

Very nice place, even if you just want to get away for a day. Would definitely stay there again when I'm in PTA.

Johan K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en atmosfeer.

Die verblyf was van hoogstaande gehalte en die gasheer, Pierre, het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Sal definitief weer daar tuisgaan en aanbeveel.

Stephen K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste waarde vir jou geld in elke sin van die woord.

Die foto's op die web blad doen nie die plekkie reg aan nie. Dit is een van die mooiste huislike plekkies wat ek nog gesien het. Die eienaars is vriendelik uit die hart uit en die gemak van die plekkie voel soos jou eie huis. Geleë in 'n veilige en stil area met vol sekuriteit en jy pla niemand as jy rondbeweeg nie. Absoluut wonderlik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Belinda L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and neat.

Nice little place. We enjoyed our stay. Friendly and helpful owner.

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesie-weg 1022, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtHSP8uLjGiYxI4CXXLRAAofiauI6mG7zmAaXtVUDyR4NCxwKDW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 1022 Besembiesie Road Montana Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.689175 28.26932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!