Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 38

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir De Branders 38
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ruco E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ruco E
Gesin met klein kinders

Meer verwag.

Eenheid is meer ingerig om te dien as huisie by die see as vir verhurings. Kinders se kamer het geen kas beskikbaar nie, enigste kas is gemerk privaat. Die ervaring sal verbeter kan word indien daar belê word in eenvormige breekware, oortrek lakens, duvet covers, badhanddoeke en WiFi. Genoegsame pap bakkies ontbreek, daar is 'n kombinasie van nagereg bakkies wat te klein is en 'n klomp breekware was reeds beskadig by aankoms. Die DStv was eers na ons 2de nag geaktiveer (na 2 navrae gerig was); dit was toe ook die laaste oggend teen 06h00 al gedeaktiveer. Die eenheid bied geen WiFi nie, mens verwag darem DStv vir die volle duur van jou verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmar A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmar A
Gesin met klein kinders

By tye ongemaklik a.g.v. die dorpsmense.

Die plek en ligging was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Besigheidsreis

Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, goed toegerus, amazing view.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizce V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizce V
Saam met vriende

Beste see uitsig! Verseker die moeite werd.

Lieflike plek en ons het heerlik ontspan. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see kan nie beter nie. Voel of jy op 'n skip is. Ons het net gemis waar ons dat daar nie handdoeke verskaf word nie, so moes die eerste aand sonder dit klaarkom en die volgende dag gaan koop. Verder was die plek tops. Ons kom kuier verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met vriende

Baie goeie ligging in die middel van Hartenbos met 'n lieflike uitsig.

Die eenheid is knus maar was voldoende vir ons behoefte. Die beddens slaap baie lekker en die seegeluid is wonderlik! Die tweede slaapkamer het nie vensters nie, wat dit moeilik maak as mens deel met ander volwassenes. Sou dink dat mens WiFi sou insluit en ook handdoeke (al is dit teen ekstra koste). Vat asb. 'n badmat saam - dit word nie genoem nie. As handdoeke en WiFi ingesluit is, is dit die prys werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

As ons meer as 5 sterre kon gee sou ons! 'n Wonderlike ervaring!

Die netheid, ligging en gerieflikheid was van topgehalte! Ons sal vir seker weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Gesin met klein kinders

Amzing.

Ons het dit vreeslik geniet. Lekker by die see. Kids het op strand gespeel en ons kon hulle sien van die stoep. Lekker sentraal geleë. Kan orals stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaan B
Saam met vriende

Pragtige uitsig, gerieflik naby winkels en restuarante. Lieflike woonstel.

Kan definitief hierdie woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cavin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cavin C
Gesin met klein kinders

Uitstekend en rustig plek. Lekker ruim vertrekke met alles wat jy nodig het om jou verblyf onvergeetlik te maak. Sal definitief die eenheid aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette O

Verblyf was skoon, netjies, alles en meer wat ons benodig het was beskikbaar.

Veilige area. Mooi see-uitsig. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en 'n fantastiese uitsig, sal vir seker weer daar gaan bly.

Baie sentraal en loopafstand van winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 38 se terugvoer

Baie Dankie.

De Branders 38
Susan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Onvergeetlike vakansie.

Heerlike huislike atmosfeer met baie geriewe. Veilige parkering. Eienaars was so behulpsaam en vriendelik. Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 38 se terugvoer

Baie dankie. Vir u goeie terugvoering.
Etienne

De Branders 38
Jaco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met tieners

Lekker naby alles.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansiebestemming.

Lekker, goed toegeruste woonstel, perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Baie rustige en gerieflike verblyf.

Verblyf baie netjies teen billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met vriende

Asemrowend.

Wonderlik om elke oggend met die see wakker te word en te gaan slaap met die gedruis van die see. Loopafstand van die sentrum met verskeie winkels. Veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlé K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlé K
Gesin met klein kinders

Groot en netjiese eenheid.

Daar is ook alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë.

Goeie ligging en swem area is reg voor woonstel. Binne loopafstand na strand en besighede. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA093ce67ac17d6990c58c1bd7a1d58ebfaf618244adfbe80e05e741255b6ac75d5545bcb0f246c906f3e48ec636519331087a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 18 5 1 5 De Branders 38 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123809720264 22.119445430822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem