De Branders 57

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 16 Des 2019.

Beskrywing

De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die strandfront in 'n blok woonstelle wat teen die hoofswemstrand in Hartenbos geleë is en ononderbroke see-uitsigte bied.

Akkommodasie beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die oopplan-sitarea en -eetarea is toegerus met 'n slaapbank wat gepas is vir 2 kinders, 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n TV met DStv. Die sitarea maak op die balkon oop met ingeboude braaigeriewe en sitplek buite. Beddegoed word voorsien.

Die blok woonstelle het 'n swembad, veilige, onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hartenbos is 'n klein vakansieoorddorp tussen George en Mosselbaai en spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark naby die strand en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe sien.

Slaapplek

'n Bespreking by De Branders 57 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Branders 57 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 500 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 16 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za