Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kelders Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 131, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kelders Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, wat reg oorkant die grotte en die strand in De Kelders geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, lessenaar en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos walviskyk en haaiduik geniet.

Ongelukkig word geen kinders of diere toegelaat nie en rook is verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by De Kelders Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir De Kelders Studio
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Vyferstraat 131, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kelders Studio het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 131, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb2e620f4a1ff899a1418809e343280689bf3a59027b0709a251800fee4e2350bf8e953ebe30cd104bd9672ff4356c4e374?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 131 Vyfer Street 12C Whale Cove 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555591807319 19.365733464482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem