Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleijne Kaap

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

de Kleijne Kaap bied bekostigbare verblyf in 'n luukse buitewyk van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en is gasheer vir die jaarlikse Aardklop-fees.

Verblyf word in 'n keuse tussen 2 smaakvol gemeubileerde eenhede gebied. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste.

Albei eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV met Netflix. Gaste het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge sluit verskeie museums of historiese besienswaardighede, voetslaan, gholf, riviervaart, inkopies, abseil en bergklim.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir De Kleijne Kaap
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 4

Ligging

  • Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink De Kleijne Kaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem